Home

Posted by Amanda Bester, 25 Sep. 2008

And the Lord shall guide thee continually.  Isaiah 58:11

********************

Welcome to What’s Up? I have found that writing clears my mind and helps me to think straight and look at things from a different angle. I won’t even try to pretend I have all the answers, in fact do any of us? This is my opinion, on everday topics in ‘Can you relate’ , which was formed through experiencing life with all its highs and lows, deep dark valleys of despair and warm rays of sunshine. Sometimes you may feel you want to knock my brains out, sometimes you will smile because you agree with me and sometimes you may even feel you want to cry. Just do it! I mean seriously, don’t knock my brains out, that will be the end of What’s up? – but, do feel free to share any feeling you have. I have always experienced heartfelt inspiration from Psalms and this is in no way an attempt to rewrite David’s words or add to them, merely the prayers that rise up in my heart from them.

Ek en my ma het nie ‘n briljante verhouding gehad nie, tog is dit eers na haar dood wat ek besef het hoeveel ek haar eintlik mis.  Die feit dat ek daagliks aan haar dink en net so dikwels die versugting koester om net weer ‘n koppie tee saam met haar te drink het ten spyte van die feit dat sommiges sal dink ek het kop verloor, daartoe gelei dat ek van tyd tot tyd vir haar te skryf … sommer net om ‘n paar gedagtes met haar te deel oor alles en nog wat.  As klein dogtertjie het ek tot haar groot vermaak altyd na haar verwys as ‘Ou Ma’.  Hierdie briewe kan jy vind onder Hallo Ou Ma.

‘n Vriendin van my en haar gesin het na Australië verhuis.  Ten spyte van die feit dat ek met Angus Buchan en baie ander saamstem dat dit nie die oplossing vir ons probleme is nie, glo ek die Here het hulle in hierdie besluit gelei en dat hulle beslis met ‘n doel daar is.  Onder die kategorie Briewe uit Aus kan julle haar briewe oor die lewe daar lees.  Doen dit gerus van die eerste datum af – sal ‘n ander perspektief gee oor die belewenisse ‘down under’.  Van haar mede-landgenote uit Suid Afrika het intussen beswaar aangeteken en sy het haar briewe gestaak.

We encourage each other by sharing our testimonies.   Please e-mail me even the simplest favour you received from God that made you feel loved by Him.

If you gained from the experience, please tell a friend; if not e-mail me! To find out more click on About Me.

May you be blessed by the Living God.

Amanda Bester

**************************

This Christian blog is based on quotes from the Word of God, the Bible. All quotes are Christian and Bible related and help everyday Christians base their everyday life’s emotions on these quotes. May the Lord God, Jesus Christ, and the Holy Spirit help this Christian Website grow with quotes and loyal followers. This website is for Amanda Bester’s What’sup? / Wat pla? Book, best on the Christian Web.

These kind words from the designer of my website – JP - Thank you!